Latest News from Lansure:

Brandbluskoste:

Hierdie nuwe opsie is beskikbaar onder die Gemeenregtelike Aanspreeklikheidsafdeling van die polis, indien die uitbreiding Verspreiding van Brand van krag is, om dekking in te sluit vir alle kostes noodwendig aangegaan met watergooi-aktiwiteite of enige ander brandbestrydingsmetodes om verspreiding van brand vanaf die versekerde na enige derdeparty-eiendom te voorkom, onderhewig daaraan dat die derdeparty-eiendom in gevaar was as gevolg van sodanige brand, tot die geselekteerde bedrag

 




 


Lansure Agri Underwriting Managers (Pty) Ltd is an authorised financial service provider - FSP 37951


Website designed by Media Axis